Saturday 22 December 2012

Aardskip.com supports Qala Tala to create earthship RDP housing ... Aardskip-com en Qala Tala projekte werk saam

In the photo you see Thabo Olivier and Ludwig Everson in front of Thabo's RDP showcase.

"If you give a poor, homeless, unemployed person a home. Then you will have a poor unemployed person with a home that he can not afford." Thabo Olivier

With the earthship concept you can also employ him in his own garden, he will not be hungry and he will have free energy and water.

-o0o------------------

Hier sien u die begin van verdere samewerking tussen Qala Tala en die Aardskip projek.

Mens sou byna kan sê 'n verdere samewerking tussen die ANC en Orania, maar so ver sal ek nou nie gaan nie.

Wat wel hier gebeur het, is dat daar beslis 'n kennis oordrag plaas gevind het van die Aardskip Projek in Orania na Qala Tala se se RDP projek in Bloemfontein. Die twee Oostenrykse studente vrywilligers en twee van my beste werkers het al vier gaan werk op Qala Tala se RDP projek.

Groete
Ludwig en Retha

Saturday 15 December 2012

... en daar was drie mure - aardskip.com - Inside walls made from cans and bottels

In the photo you can see my current paid helpers, my son, Arno and his friend, Ruaan. My fulltime worker, Hennie, went AWOL. An early Christmas?

These inside walls are made of 500 ml plastic bottels and 350 ml cans. The garbage will are now given a new lease of life.

-o0o------------------

Hier kan julle die drie binnemure sien waarmee ons besig is. Die eerste een is al plafon hoogte.

Die eerste 1500 mm is gebou met "cob" en 500 ml plastiek bottels.
Daar na bou ons met blikkies en "cob".
Op 1000 mm en 2000 mm gebruik ons 'n draad as versterking.
Aan weerskante en in die middel van die muur bly die muur die dikte van die 500 ml bottels, soos dire pilare.
Aan die bokant is die middel pilaar versterk met 'n staal pen wat vas aan die dak is.

Cob: straw / clay rich earth / shale

Groete
Ludwig, Retha, Omar Fourie, Arno en Ruaan

Sunday 9 December 2012

First floor level - aardskip.com - Klaar met die eerste vloer voor laaste laag.

Die laag is gegiet net soos 'n sement vloer.

Die laag bestaan uit:
1 deel kleierige grond.
2 dele skallie (grys)
1 deel strooi

-o0o------------------

This layer is the pre-last layer, consisting of clay-ground,shale and straw.

Groete
Ludwig, Retha, Omar Fourie, Arno en Ruaan

Saturday 8 December 2012

Jongste vrywilligers, baie dankie vir julle hulp - aardskip.com - Mark en Martin helped while dad installed the solar geyser.

My worker disappeared. He went the previous weekend to Beauford West and never came back.

Luckily we have two very young volunteers that helped me out, thank you Mark and Martin.

-o0o------------------

Hier is die twee outjies wat my so mooi gehelp het terwyl Mark se pa die solar-warmwaterstelsel geinstaleer het.

My getroue werker het soos 'n groot speld verdwyn. Wonder wat het gebeur met ons ou Afrikanervolkie, geen trots meer nie.

Groete
Ludwig, Retha, Omar Fourie, Arno en Ruaan

Saturday 1 December 2012

Orania video met die - aardskip.com - by Richard Stupard. http://vimeo.com/wheretheroadgoes/orania

Siende dat ons, die Aardskip Projek, staak sal julle maar tevrede moet wees met die video waarin die aardskip deels te sien is.

http://vimeo.com/wheretheroadgoes/orania

-o0o------------------

Video on Orania with a short peace of the Aardskip.

We are still waiting for the Orania recycle centre to operate properly.

Groete
Ludwig

Totsien Neil en Patricia en dankie vir almal wat gehelp het. - aardskip-com - Thanks and goodbye to our Austrian students, Neil success with you projects in the Cape and Namibia.

Many thanks to all the people helping with the Earthship.

Special thanks to Patricia and Neil for assisting us for 3 weeks. Hope you learned a lot.

We still have a challenge to get enough 500ml plastic bottles. Some of the council workers assist us to get some bottles, however a lot of possible building/recycled material get buried an burned. Therefore the "Sonskip" earthship is still close to the public.

-o0o------------------

Weereens dankie aan al die mense wat help met die bou van die aardskip.

Verder wil ek net Patricia en Neil baie dankie sê vir alles wat hulle gedoen het. Hier staan hulle voor die mure wat hulle gebou en gepleister het.


Groete
Ludwig, Retha, Hennie, Omar, Joanelle en Ruaan